Hoërskool Dr EG JansenSave
Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe. http://www.egjansen.co.za/
Hoërskool WagposSave
'n Afrikaanse skool op 'n plaas 5 km buite Brits in die Noordwes. Tegniese, landbou- en gasvryheidstudies. Inligting oor koshuise en busvervoer. http://www.wagposhs.co.za
KlubrooiesSave
Ondersteunersvereniging van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, Suid-Afrika. Visie, missie, projekte, promosies en reünies. http://www.klubrooies.co.za